🐒 moenie jou koppie boermoer koffie vergeet nie! ☕ moenie jou koppie boermoer koffie vergeet nie! ☕
⬅️ Terug na Tuisblad

BOERMOER

Boermoer Boermoer Hoof Foto

☕ Hoof Produk Resepte (Prosopis Peule)

Ysige Prosopis Melkskud

Deur: Plaas Kombuis

Meng 2 hoogvol teelepels Boermoer met 'n klein bietjie kookwater om 'n ryk stroop te maak. Klits dit saam met koue melk, twee skoppe vanielje-roomys und 'n klein tikkie heuning.

Ouma se Geroosterde Beskuit

Deur: Tante San

Voeg 40g ryk Boermoer poeier reguit by jou tradisionele karringmelkbeskuit-meelblending. Dit gee vir die beskuit daardie egte, diep oondgebakte neut- en natuurlike karamelsmaak.

Warm Plaas-Koekies

Deur: Plaaswerf Oond

Vervang 'n kwart van die suiker in jou gunsteling koekieresep met Boermoer poeier. Omdat die Prosopis-peule van natuurs weë reeds lae-glukemiese soetheid het.

👵 Boere Resepte: Reg uit Ouma se Kombuis uit

Het jy 'n lekker resep gemaak? Stuur dit en jou foto hier in sodat die Admin dit kan goedkeur!

Kwaliteit Boere-Resepte Vanaf Die Gemeenskap

YSIGE PROSOPIS MELKSKUD

Deur: Plaas Kombuis

Meng 2 hoogvol teelepels Boermoer met 'n klein bietjie kookwater om 'n ryk stroop te maak. Klits dit saam met koue melk, twee skoppe vanielje-roomys und 'n klein tikkie heuning.

OUMA SE GEROOSTERDE BESKUIT

Deur: Tante San

Voeg 40g ryk Boermoer poeier reguit by jou tradisionele karringmelkbeskuit-meelblending. Dit gee vir die beskuit daardie egte, diep oondgebakte neut- en natuurlike karamelsmaak.

WARM PLAAS-KOEKIES

Deur: Plaaswerf Oond

Vervang 'n kwart van die suiker in jou gunsteling koekieresep met Boermoer poeier. Omdat die Prosopis-peule van natuurs weë reeds lae-glukemiese soetheid het.

PAMPOEN BREDIE

Deur: Jan MakkeTaan

Lekker vrot pampoen skulle vreet sommer net so

123456

Deur: 123456

1234546

BRAND N POT

Deur: Nico Varkstert en Leslie en Nico se Pa Bobjan

Bestanddele & Metode:\n1 Karoo doring hout so veel as moontlik...

GEGEURDE BROOD

Deur: Christien Meyer CVT

Bestandele : 4 koppies meel. 3 tot 4 eetlepels 'Brown onion soup'. Halwe teelepel sout . 10 g instant yeast. 2 eiers. Halwe koppie melk 3/4 koppie bietjie warmer as louwarm water . 3 Eetlepels olie , gewone kookolie of olyfolie vir ekstra lekker geur. Metode: In 'n mengbak meng al die droë bestandele saam. Voeg die olie en eiers saam by . Meng die melk en water saam ( dit moet lou-warm wees), smeer jou hande olie en voeg stadig bietjie vir bietjie by en knie . Deeg moet nie te styf wees nie. Laat dit reis in die son vir ongeveer 45 minute. Haal deeg uit die mengbak en plaas in jou goed olie gesmeerde broodpan , laat dit weer reis vir 'n halfuur . Voorverhit jou oond so 10 min voor die tyd op 180°c, Bak jou brood vir 15 tot 20 min. Haal uit die oond, laat dit afkoel vir so 10 min. En geniet n snytjie kraakvars broodjie met botter op terwyl hy nog warm genoeg is.

MIELIETERT MET Ń TWIST

Deur: Yolandé van Tonder

Bestanddele: *1 koppie braaipap *1/3 kop whit suiker *1 tl bakpoeier *1 blikkie heelpit mielies *1 blikkie room mielies *1 × 250 ml room *1 koppie melk Sout&peper na smaak Metode: Meng alles saam en bak vir 'n uur op 180 grade celsius Heerlik saam met braaivleis

BACON & KAAS WIELE

Deur: Yolandé van Tonder

BESTANDDELE: *320g puff patrys *300g shoulder bacon *1/2 tl peper *3-4 el BBQ sous METODE: *Lê die Puff pastry. *Pak 300g shoulder bacon eweredig op die puff pastry . *Smeer die bacon met 3-4 el BBQ sous. *Gooi oor 1 1/2 koppies gerasperde Mozzarella kaas. *Tel die eenkant van die Puff pastry versigtig op en rol soos 'n swiss roll. *sny die wiele ongeveer 2,5 cm breed. *plaas hulle 5cm uitmekaar uit op 'n non-stick oondpan. *Bak in 'n voorverhitte vir 25-30 minute op 200

Deel Jou Plaasresep Hier

Vul jou besonderhede in. Jou resep gaan lewendig wys sodra die Admin op 'Goedkeur' geklik het.

⚠️ Vrywaring & Terme (Disclaimer): Deur jou resep in te stuur, gee jy outomaties regte aan Boermoer om dit gratis te vertoon. Jy waarborg dat die foto jou eiendom is.
Boermoer Karoo Pot Afsluiting