moenie jou koppie boermoer koffie vergeet nie! ☕ moenie jou koppie boermoer koffie vergeet nie! ☕
⬅️ Terug na Tuisblad

BOERMOER

Boermoer KI Skaapteller

Kies 'n foto om die skape te tel:

Gereed. Kies 'n foto...
Skape

← Terug na Tuisblad

Smaak my ek moet laat werk vanaand!

Bobbejaan tel skape

*Wanneer die skape weier om self in die kraal te stap...*

⚠️ Belangrike Boermoer Vrywaring
Hierdie KI-Skaapteller is bloot 'n hulpmiddel om die boer te ondersteun en verskaf geskatte tellings gebaseer op rekenaarvisie-modelle. Boermoer en sy ontwikkelaars aanvaar absoluut geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir Finansiële verliese, tekorte in die kraal, verkeerde veetellings tydens veilings, of foute wat mag ontstaan weens die gebruik van hierdie sagteware nie. Die finale telling bly altyd die boer (en sy lojale skaaphond) se eie verantwoordelikheid. Tel asb. self oor voor jy die hek sluit!