🗺️ Verken
Volg die historiese roetes op die Groot Trek-kaart en ontdek belangrike plekke langs die pad.
❓ Leer deur speel
Beantwoord vrae, ontsluit verhale en beweeg saam met die trekgeselskappe deur die avontuur.
👨👩👧👦 Vir almal
'n Afrikaanse geskiedeniservaring vir kinders, families, skole en almal wat meer oor ons geskiedenis wil ontdek.
📜 Help ons die geskiedenis beter vertel
Ken jy die Groot Trek-geskiedenis goed? Het jy familiekennis, 'n historiese bron, 'n pleknaam, 'n ou foto of 'n feit wat kan help om hierdie projek beter te maak? Stuur dit vir ons.
🤝 Gemeenskap help ons leer
Hier sal slegs bydraes verskyn wat deur Boermoer Admin nagegaan en goedgekeur is.