moenie jou koppie boermoer koffie vergeet nie! ☕ moenie jou koppie boermoer koffie vergeet nie! ☕
⬅️ Terug na Tuisblad

BOERMOER

Help Ons die KI Leer

Laai 'n foto van jou skape op. Ons model sal probeer om hulle te merk — maak dan self reg waar dit verkeerd is (verwyder vals-merkings, voeg gemiste skape by, of trek 'n nuwe blokkie in die regte grootte). Wanneer jy tevrede is, stuur dit in — dit help ons om die model oor tyd akkurater te maak vir almal. Dankie vir die hulp! 🐑

Kies 'n foto:

Gereed. Kies 'n foto...
Skape
✏️ Klik (sonder trek) op 'n blokkie om dit te verwyder. Kliek en trek op 'n oop plek (of oor 'n verkeerde blokkie se plek nadat jy dit verwyder het) om 'n nuwe blokkie in die regte grootte om 'n skaap se kop/lyf te trek. Maak eers alles reg voor jy instuur.

← Terug na die Skaapteller
Skape
✏️ Klik (sonder trek) op 'n blokkie om dit te verwyder. Kliek en trek op 'n oop plek om 'n nuwe blokkie in die regte grootte te trek.